Monday, August 4, 2008

what am i doing with my life?

sweat x

ek weet wat vokken aan gan met my nie, maar vir die laaste week is ek soos moerse patriotic of something. Moet my verkeerd kry nie ek is nog steeds diep in die S.X vibe, dis net ek kan nie help om te voel dat my voor-vaders in hulle grafte draai elke keer as hulle my op tv sien nie. So ek het besluit om hierdie Post in afrikaans te doen......en ook om spoek so bietjie aftepis....actually om almal so bietjie aftepis....

"the white hand of oppression"
sweat.x oppression

ek het hierdie klein gem discover in Felix Laband se facebook album...70s of 80s..iemand gan my nog hard bliksem oor hierdie pic

south afrika

No comments: